EK WONDER…….

Julie 29, 2008 om 12:34 nm | Posted in Vorige paadjies | 10 Kommentaar

Daar is mos party dinge in die lewe waaroor mens soms wonder. Vandag wonder ek oor ons en diere.

Hoekom roep ons ‘n kat soos ons doen……”kietsie, kietsie, kietsie……

En hoekom roep ons ‘n hond met die lippe smak geluid ???????????????

Wie gaan dit waag met antwoorde?

10 Kommentaar »

RSS feed for comments on this post. TrackBack URI

  1. Seker maar oor ons ‘kan’! Heheh! is nogals goeie vrae!!!! Gaan ‘dophou’ vir antwoorde hier!

  2. Goeie vraag, en dan roep mense ook nie hulle diere dieselfde in verskillende kulture nie. My Yank weet niks van ‘n kat roep met kietsie, kietsie nie, hy roep dit dieselfde as wat ons ‘n hond sou roep….

  3. Hoekom is die hemel blou en die gras groen?
    Kom seker ook maar van oorlewering…as jy ‘n kind is sien jy jou ma-hulle doen dit so.

    My ma se dit is omdat diere se ore so fyn ingestel is op geluide, hulle hoor mos baie goed. so as ons die diere so roep dan is hulle meer attentive!

    heheheh – my ma issi blonde nie!!

  4. Miskien moet ek ‘n proefneming doen en vir Hasie die worsie soos ‘n kat begin roep. Ek is seker sy sal luister! 😆

  5. Soms roep ek my bybie soos ‘n hond! 😳 Darem net per ongeluk…

  6. JIPPIE!!!! EK IS NIE MEER SPAM NIE!!!

  7. Wel, Kobus roep vir Snippie (die miniatuur doberman pincher) soos hy my sal roep….. Soms wonder ek wie is die hond en wie is die liefie….!!

  8. Hierdie is nou ‘n goeie vraag!

    Lol @ Boendoe!

  9. Plattie, is reg, oor ons kan. Lekker vraag!

  10. Ek weet nie, maar het jy al ooit ‘n hoender gesien wat sal kom as jy hom kietsie-kietsie roep in plaas van kiep-kiep-kiep?


Lewer kommentaar op Eilandkind Kanselleer antwoord

Create a free website or blog at WordPress.com.
Entries en Kommentare feeds.