Myself

46 jaar terug op 6 April gee ek my eerste gil.(maar nie my laaste nie!)

Ek is getroud met Willie en het 2 dogters: Clarissa 20 en Suzanne 17. Ek lief my gesin en sal die wereld vir hulle versit.

Ek slaap by my baas en ons bedryf ons eie besigheid.

Ons is vurige Bloubulle en woon in Centurion.

Ek loop graag op ou voetpaadjies en pluk hier en daar ‘n blommetjie ter herinnering.

2 Kommentaar »

RSS skakeling vir menings op die blad. TrackBack URI

  1. dankie vir jou besoek aan my blog en is mal oor joune,,, is pragtig en vars en lekker . Ek hoop om meer van jou te hoor
    Groete
    Ronel

  2. HI
    Ek wil vreeslik graag ‘n geocache plaas in nagedagtenis van jou broer en sy helded daad. Ek soek meer inligting oor al die gebeurtenis en die gedig ens.
    Ons is ‘n groep mense wat goeters in die natuur wegsteek en dan publiseer op die web.
    Kyk gerus na my webwerf by http://www.geocacher.co.za


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Blog at WordPress.com. | Theme: Pool by Borja Fernandez.
Entries en comments feeds.

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.