Liefde vir “Lavender”
Julie 30, 2008 at 11:13 vm | In Vorige paadjies | 10 CommentsAs daar nou een reuk is wat my sommer laat swymel is dit die reuk van Lavender, of die afrikaanse woord Laventel. Vir my is dit ‘n “mood-enhancer” soos min. Dit help as ek hoofpyn het om van die aroma-terapie olie aan my slape te vryf. As ek nie kan slaap nie drup ek ‘n paar druppels op my kussing en as ek sommer net opgeklits voel smeer ek my hele lyf met ‘n heerlike lavender lyfroom.
Laventel word soms die “koningin van kruie” genoem. Behalwe vir die heerlike geur het dit onder meer antiseptiese en antibakteriese eienskappe, verrig wondere vir seer spiere en help teen slapeloosheid. Die woord is afgelei van die Latynse woord “lavare” wat “was” of “bad” beteken.
Hier is meer inligting oor Lavender
Essential Oil of Lavender (Lavandula Augustifolia) Abbr: Lav
The plant is an aromatic green, woody shrub that grows up to 1 metre in height. It has pale green, narrow, linear leaves and flowers on blunt spikes of a beautiful violet-blue.
Odour of Essential Oil of Lavender: Sweet, floral, herbaceous scent and a balsamic undertone..
Colour of Essential Oil of Lavender: Colourless to pale yellow.
Source of Essential Oil of Lavender: Flowering tops.
Method of Extraction of Lavender: Steam distillation.
Properties of Essential Oil of Lavender: Analgesic, Antibacterial, Anticoagulant, Anticonvulsive, Antidepressant, Anti-inflammatory, Antiseptic, Antispasmodic, Antitoxic, Carminative, Deodorant, Detoxifier, Diuretic, Emmenagogic, Hypotensive, Insecticide, Nervine, Sedative, Sudorific, Vermifuge, Vulnerary.
Actions of Essential Oil of Lavender: Anti-depressant, balances skin, calming, detoxifies, eases labour pain, insect repellent, relaxes muscles, skin balancing, skin toning, tonic – general.
Circulatory: Edema, fluid retention, high blood pressure, lumbago, palpitations, parasites, rheumatism, ringworm.
Digestion: Colic, diarrhea, flatulence, halitosis, indigestion, intestinal cramps, intestinal parasites, nausea, parasites, tooth abcess, vomiting.
Endocrine: Pre-menstrual syndrome.
Genito-Urinary: Fluid retention, pre-menstrual syndrome.
Lymphatic: Lymph congestion, toxicity, water retention.
Muscular: Aches and pains, backache, bruises, cramps, muscle pain, muscle spasms, muscle stiffness, sprains, strains.
Nervous: Anxiety, convulsions, depression, epilepsy, fainting, insomnia, irritability, headache, hysteria, nervous insomnia, nervous shock, nervousness, paralysis, stress related problems.
Respiratory: Asthma, bronchitis, catarrh, cough, throat infection, whooping cough.
Skeletal: Arthritis, earache, rheumatism.
Skin: Acne, alopecia areata, athletes foot, boils, bruises, burns, carbuncles, dermatitis, eczema, insect bites, lice, psoriasis, ringworm, scabies, skin disorders, skin irritations, skin rejuvenation, sunburn, wounds, wrinkles.
Medical Terms: Alopecia areata, arthritis, blennorrhea, blepharitis, chlorosis, conjunctivitis, cystitis, diphtheria, eczema, fistula, leucorrhea.
Mental/Emotional Symptoms: Anger, anxiety, calming, depression, hysteria, insomnia, migraine, promotes sleep, relaxing, shock, tension, uplifting.
Contra-Indications for Lavender: Pregnancy – first trimester (use on advice of professional after 1st trimester). Very low blood pressure. Overuse may cause sensitization.
Comments on Lavender: Lavendula Augustafolia is the most delicately scented Lavender and the most important medicinally.~Probably the most versatile oil, Lavender is an excellent oil for burns, muscular problems, anxiety and sleep disorders.~Used with other oils, Lavender has a balancing effect on the entire blend.~During labour Lavender will reduce pain and strengthen contractions when massaged on the lower back.~This oil is also excellent for use on insect bites or other skin irritations and is one of the few that is safe to use undiluted on the skin (except on infants and young children).~It is important to remember that overuse may cause sensitization and that no more than 12 drops per day should be used on a healthy adult – less for children or elderly.
10 Kommentaar »
RSS skakeling vir menings op die blad. TrackBack URI
Lewer kommentaar
Blog at WordPress.com. | Theme: Pool by Borja Fernandez.
Entries and comments feeds.




Ek is ook mal oor laventel. Elke keer as ek vir mams gaan kuier “steel” ek so bietjie van haar buurvrou sin en gooi dit in my bad. Lekker en ontspannend!
Comment deur Zee — Julie 30, 2008 #
Ek het ‘n hele bos voor my agterdeur, Dis stunning. kan soveel met dit doen.
Laat my dink aan my ouma.
Die nice ding is met die verskillende lavenders dat jy dit verskillend kan gebruik. my gunsteling is natuurlik die English en die Spanish!!
Lekker dag!
Comment deur Blondie — Julie 30, 2008 #
Ek is ook gek oor Lavetel! Ek wens ek kon sulke pers lande om my huis he! Ek kom jnou haal sodra ek die tuin maak op die nuwe plot!
Comment deur Tersia — Julie 30, 2008 #
Voetjies ek is heeltemal versot op Lavender!! Ek spuit dit orals in die huis!! In my provence plekkie het ek orals Lavender. ‘n Lavender bad is hemels!!
Dit maak dit natuurlik maklik vir my vriendinne ek kry altyd die lekkerste en mooiste Lavender geskenke by hulle.
Comment deur Wipneus! — Julie 31, 2008 #
Ek’s ook MAL oor lavender en het heelwat daarvan in my tuin. En ek’s nog maller oor Provence waar daar so baie lavender groei!! Jip, ek kan ook enige tyd lavender as ‘n geskenkie kry.
Comment deur reisiger — Julie 31, 2008 #
Ptagtig! Elke liewe tuin behoort ten minste een lavender bos te hê.
Comment deur Eendjie — Augustus 1, 2008 #
Julle het nie ‘n idee hoe ek gesukkel het om ‘n lavender bos aan die groei te kry nie, want ek MOES opslag een hê. Na die 7 de probeerslag het ek uiteindelik my plantjie aan die groei, en nie alleen groei hy nie, hy is lieflik! Nou trek ek! Die hele operasie gaan seker binnekort van vooraf begin, maar lavender is lavender en ek MOET altyd lavender hê!
Comment deur Pikkelik — Augustus 10, 2008 #
Ja, Pikkie, praat jy wat tanne het! Ek het net so gesukkel met my lavender. Die goed lyk my doen goed op neglect. Hoe meer aandag, hoe treuriger gaan dit!
Comment deur boendoe — Augustus 11, 2008 #
My lavender bossies het so bietjie handuit geruk. Ek het nie groen vingers nie, maar mal oor die reuke van die (inheemse) plantjies. Lavender ingesluit.
Comment deur Roer — Augustus 11, 2008 #
Ons woon in Kokstad Oos Griqualand, Suid Natal, noord van ou Transkei!
‘n Paar weke gelede was hier op ‘n nabygeleë plaas ‘n Festival oor jou Lavender! Indien jy meer wil uitvind sal ek poog om by die plaaslike museum iets oor die festival te kry, maar moet asb nie hoop kry nie ons praat van Adam Kok se mense wat maar treurig is!
Comment deur Frans (Outoppie) — February 14, 2009 #