10 Kommentaar »
RSS skakeling vir menings op die blad. TrackBack URI
Lewer kommentaar
Blog at WordPress.com. | Theme: Pool by Borja Fernandez.
Entries and comments feeds.
RSS skakeling vir menings op die blad. TrackBack URI
Blog at WordPress.com. | Theme: Pool by Borja Fernandez.
Entries and comments feeds.
Seker maar oor ons ‘kan’! Heheh! is nogals goeie vrae!!!! Gaan ‘dophou’ vir antwoorde hier!
Comment deur platterfuss — Julie 29, 2008 #
Goeie vraag, en dan roep mense ook nie hulle diere dieselfde in verskillende kulture nie. My Yank weet niks van ‘n kat roep met kietsie, kietsie nie, hy roep dit dieselfde as wat ons ‘n hond sou roep….
Comment deur Eilandkind — Julie 29, 2008 #
Hoekom is die hemel blou en die gras groen?
Kom seker ook maar van oorlewering…as jy ‘n kind is sien jy jou ma-hulle doen dit so.
My ma se dit is omdat diere se ore so fyn ingestel is op geluide, hulle hoor mos baie goed. so as ons die diere so roep dan is hulle meer attentive!
heheheh – my ma issi blonde nie!!
Comment deur Blondie — Julie 29, 2008 #
Miskien moet ek ‘n proefneming doen en vir Hasie die worsie soos ‘n kat begin roep. Ek is seker sy sal luister!
Comment deur Dellie — Julie 29, 2008 #
Soms roep ek my bybie soos ‘n hond!
Darem net per ongeluk…
Comment deur boendoe — Julie 29, 2008 #
JIPPIE!!!! EK IS NIE MEER SPAM NIE!!!
Comment deur boendoe — Julie 29, 2008 #
Wel, Kobus roep vir Snippie (die miniatuur doberman pincher) soos hy my sal roep….. Soms wonder ek wie is die hond en wie is die liefie….!!
Comment deur Tersia — Julie 30, 2008 #
Hierdie is nou ‘n goeie vraag!
Lol @ Boendoe!
Comment deur Zee — Julie 30, 2008 #
Plattie, is reg, oor ons kan. Lekker vraag!
Comment deur rosalindfranklin — Julie 30, 2008 #
Ek weet nie, maar het jy al ooit ‘n hoender gesien wat sal kom as jy hom kietsie-kietsie roep in plaas van kiep-kiep-kiep?
Comment deur mykopop — Augustus 16, 2008 #