‘n Ma se hart……
Oktober 29, 2007 at 7:56 vm | In Uncategorized | 14 CommentsEk weet ek het lank laas ietsie geskryf…. glo my ek het ‘n paar keer begin en dan maar weer delete.
My oudste dogte (20) is al die afgelope 2 weke in ‘n kliniek as gevolg van depressie. My hart is so seer en so vol emosies maar die vingers kan nie byhou om al die gevoelens weer te gee nie. Dit is net verskriklik erg om jou kind wat gewoonlik so vol lewensgeluk is, so teen die grond te sien.
Ek sal wel ’n volgende keer meer vertel maar op hierdie stadium is ek nie eintlik lus vir oopmaak en gesels nie.
Dink asseblief net in julle gebede aan Clarissa.
Blog at WordPress.com. | Theme: Pool by Borja Fernandez.
Entries and comments feeds.