Wie sou kon raai……
September 19, 2007 at 1:46 nm | In Vorige paadjies | 3 CommentsUiteindelik kry ek dit ook reg! Om te blog of nie te blog nie. Wel ek blog! Na ‘n groot gesukkel en ‘n paar onvroulike woorde is dit hier.
Ek lees gereeld almal se blogs en is verstom oor die mense se kreatiwiteit met woorde, en ek wonder of ek dit ooit sal regkry om my gedagtes so mooi te kan formuleer. Nou ja tyd sal leer en dan sal ons sien of ek hierdie berg sal kan klim!!!
Ek is nou skoon moeg gestoei en sal van more af my deel bydra.
Geniet Sekretaresse dag!!
Marina
3 Kommentaar »
RSS skakeling vir menings op die blad. TrackBack URI
Lewer kommentaar
Blog at WordPress.com. | Theme: Pool by Borja Fernandez.
Entries and comments feeds.
Welkom! Dis maar ‘n storie om materiaal te kry om oor te blog, maar deel met ons!
Comment deur marat — September 19, 2007 #
Hi Marina
Jou blog lyk pragtig. Groot dinge gaan nog hier gepraat word!!!!!!!!
Comment deur Lien — September 19, 2007 #
Hallo Marina – en welkom aan die blogosfeer! Wees gewaarsku, dis ERG verslawend, maar ons is een happy family! Enjoy every moment! René xx
Comment deur Aphrodite — September 27, 2007 #